Oena capensis Namaqua Dove Namakwaduifie
Alma, Jul 2020
male
Standvoël. Algemeen in die doring-grasveld wat die Waterberge omring, maar minder algemeen in die Waterberge, party jare skaarser as ander jare; verkies oop gebiede, veral landbougrond (40% in die Waterberge en 60% in die doringveld; waargeneem in 53% van die pentads); enkel, in pare of kleinerige swerms; broei plaaslik alhoewel daar geen bewys daarvoor is nie.
Bokpoort, Mar 2018
male above, female below